www.erries.co.za

Errie - Groen is die nuwe Goud

Saturday 7 May 2011

Uitslae NuPower TUKS reeks vir topskole 6&7 Mei

Hokkie Meisies
O/14 Meisies speel teen Kemptonpark en wen 1/0
O/15 Meisies speel teen Marais Viljoen en wen 7/1
O/16 speel tee Eldoraign en wen 1/0
1Ste span speel teen Jeugland en wen 4/1

Die dogters het almal baie moi gespeel. Sterkte vir die voorbereidings vir die komende week waar al die spanne gaan deelneem by TUKS.

Rugby
O/14 Verloor 17/10
O/15 Verloor 40/3
O/16 speel gelykop 15/15
1Stes wen 32/8

Sterkte met die voorbereidings vir volgende week se wedstryde

Seuns Hokkie
O/16 speel gelykop en wen in die penaty flicks 3/2
1Stes speel gelykop en verloor met die penalty flick4/3


3 comments:

  1. Dogters Hokkie uitslae lyk uitstekend. Baie geluk aan die 1ste spanne met hul oorwinnings, dis hoe dit gedoen word!

    Sterkte met die voorbereidings!

    ReplyDelete
  2. Baie geluk julle! Julle maak my hart warm as die hokkiie uitslae so goed lyk. Ek sal saterdag kom ondersteun in Pretoria!

    ReplyDelete
  3. Baie baie geluk! Dis goed om te sien die EHS se sport is nogsteeds eerste klas!!!! hou dit so!! sterkte vorentoe!!!

    ReplyDelete