www.erries.co.za

Errie - Groen is die nuwe Goud

Thursday 5 May 2011

NuPower Tuks reeks vir Topskole

Ons speel die komende naweek in die Semi-Finale by Tuks. Die Netbal en Seuns hokkie begin reeds Vrydag en 6 Mei 2011. Die seuns maak Vrydag aand klaar en die Netbal se finale word op 7 Mei gespeel.
Die Meisies hokkie en Rugby se Semi-Finale word die Saterdag gehou by tuks. Al die programme verskein op die Erries se webtuiste www.erries.co.za

9 comments:

  1. Hi dis great, hoeveel skole is betrokke in die reeks en wie is hulle

    ReplyDelete
  2. Daar is 16 skole uit die ou Transvaal wat deelneem in die reeks nl, Ermelo, Nelspruit, HTS Middelburg, Marais Viljoen, Kemptonpark, Florida, klerksdorp, Pietersburg, Waterkloof, Eldoraigh, Monumentpark, Rustenburg, Centurion, transvalia, EG Jansen en Jeugland. jy moet bietjie kom kyk indien jy in Pretoria is , want dit gaan great games wees. Errie Groete

    ReplyDelete
  3. Sterkte, hoop julle hou ons naam hoog!

    ReplyDelete
  4. Sterkte Erries !! ons weet julle kan dit doen!! Hou die EHS bo!! xx

    ReplyDelete
  5. dankie vir julle ondersteuning. Ons speel die naweek in die finaal... Vrydag het ons tennis teen Piet Retief tuis en ook golf tuis teen Bethal, Secunda, Standerton, Volksrust en Piet Retief...

    ReplyDelete
  6. Tennis
    Ons het vanmiddag teen HTS ligbron Tennis gespeel, en het skoonskip gemaak in al die spanne:
    Seuns 1ste span wen 42/13, Tweede span wen 36/19 en die derde span wen 28/27.
    Mesies: Eerste span wen 45:10, tweede span wen 51/4. Baie geluk aan die tennis spelers, voorwaar 'n besondere prestasie

    ReplyDelete
  7. Fantastiese Tennis uitslae! Geluk en hou so aan!

    ReplyDelete
  8. Baie geluk met die goeie tennis uitslae, ek hoop om Saterdag ook `n kykie te kry van sulke mooi sport! Volhard in julle voorbereiding.

    ReplyDelete
  9. Ek is trots op my ou skool wat sooo goed presteer!! hou so aan en baie sterkte!!

    ReplyDelete