www.erries.co.za

Errie - Groen is die nuwe Goud

Saturday 7 May 2011

Uitslae NuPower TUKS reeks vir topskole 6&7 Mei

Hokkie Meisies
O/14 Meisies speel teen Kemptonpark en wen 1/0
O/15 Meisies speel teen Marais Viljoen en wen 7/1
O/16 speel tee Eldoraign en wen 1/0
1Ste span speel teen Jeugland en wen 4/1

Die dogters het almal baie moi gespeel. Sterkte vir die voorbereidings vir die komende week waar al die spanne gaan deelneem by TUKS.

Rugby
O/14 Verloor 17/10
O/15 Verloor 40/3
O/16 speel gelykop 15/15
1Stes wen 32/8

Sterkte met die voorbereidings vir volgende week se wedstryde

Seuns Hokkie
O/16 speel gelykop en wen in die penaty flicks 3/2
1Stes speel gelykop en verloor met die penalty flick4/3


Thursday 5 May 2011

NuPower Tuks reeks vir Topskole

Ons speel die komende naweek in die Semi-Finale by Tuks. Die Netbal en Seuns hokkie begin reeds Vrydag en 6 Mei 2011. Die seuns maak Vrydag aand klaar en die Netbal se finale word op 7 Mei gespeel.
Die Meisies hokkie en Rugby se Semi-Finale word die Saterdag gehou by tuks. Al die programme verskein op die Erries se webtuiste www.erries.co.za